Die Wes-Kaap in Suid-Afrika

Ons het geskryf die blog in Suid-Afrikaans. Asseblief, as jy nie begryp nie, moenie lees nie! Stoot hier die knoppie voor Nederlands of bekyk die prentjies. Baie dankie!

Die Wes-Kaap is ’n provinsie in Suid-Afrika, waarvan Kaapstad die hoofstad is. Ons gehuur daar ’n motor en gery deur die pragtige provinsie.

Chapman’s Peak

Ons het geklim die berg Chapman’s Peak. Die berg klim is nie moeilijk nie.

IMG_6594

IMG_6607

IMG_6621


Ons het gery die skilderagtige kronkelroete van Chapman’s Peak.

IMG_6528

zuid-afrika (3)

IMG_6631

zuid-afrika (16)

Boulders Beach

Ons het besoek die Afrikaanse pikkewyn in Boulders Beach.

zuid-afrika (22)

zuid-afrika (29)

zuid-afrika (27)

Muizenberg Beach

Ons het ’n daguitstappie onderneem na die kleurvolle strandhuisies van Muizenberg Beach.

IMG_6861

IMG_6872

Stellenbosch

Ons het fiets gery dwarsdeur die wyngaarde en proe van die baie lekkere Suid-Afrikaanse wyn in Stellenbosch.

IMG_8009

zuid-afrika (132)

zuid-afrika (137)

zuid-afrika (144)


IMG_8034

 Aquila Safari Park

Ons het gesien die “groot 5” in Aquila Safari Park. Op die wildrit kan jy sien die “groot 5”: Afrikaanse leeu, luiperd, renoster, olifant en Kaapse buffel.

zuid-afrika (97)

zuid-afrika (77)

zuid-afrika (86)

zuid-afrika (78)

zuid-afrika (96)

zuid-afrika (101)

IMG_7044

Vergelegen Wine Estate

Ons het besoek die landgoed Vergelegen Wine Estate en gesien die besondere argitektuur asook die pragtige tuin met die verskillende blomme.

zuid-afrika (174)

zuid-afrika (177)

zuid-afrika (148)

IMG_8125

IMG_8157

zuid-afrika (158)


Walvisroete

Ons het gery die Walvisroete langs die ongeskonde kustlyn van Gordon’s Bay.

IMG_7939

IMG_7702-1

zuid-afrika (130)

zuid-afrika (123)

zuid-afrika (125)

Stony Point

Ons het gesien snaakse en oulike Afrikaanse pikkewyns in Stony Point.

zuid-afrika (104)

zuid-afrika (110)

Kaap die Goeie Hoop

Ons het besoek die mees Suidwestelike punt van die vasteland van Afrika, Kaap die Goeie Hoop.

zuid-afrika (46)

zuid-afrika (48)

zuid-afrika (40)

IMG_6832

IMG_6802

Kaart


Lees ook:

blogs-Zuid-Afrika

Reacties zijn gesloten.

Maak een website of blog op WordPress.com

Omhoog ↑